Oos-Slawiese tale in Europa:
Russies
Belarussies
Oekraïens
Rusyn (Roeteens)
Die Oos-Slawiese tale is een van die drie subgroepe van Slawiese tale, wat tans in Oos-Europa gepraat word. Dit is die groep met die grootste getal sprekers, veel meer as die Wes- en Suid-Slawiese groepe.
Die Oos-Slawiese tale sluit tale in soos: