One-Two-GO Lugdiens Vlug 269
|
Datum: |
16 September 2007
|
Oorsaak: |
Botsing met kantwal na faling tydens rondomgaan
|
Plek van ramp: |
Phuket Internasionale Lughawe
|
Sterftes: |
89
|
Beserings: |
41
|
Vliegtuigtipe: |
McDonnell Douglas MD-82
|
Vliegtuig stertnommer: |
HS-OMG
|
Oorsprong: |
Don Mueang-lughawe (Bangkok)
|
Bestemming: |
Phuket Internasionale Lughawe
|
Passasiers: |
123
|
Bemanning: |
7
|
Oorlewendes: |
41
|
Op 16 September 2007 het die lugdiens One-Two-GO se Vlug 269 verongeluk nadat dit probeer het om in swaar weer op die Phuket Internasionale Lughawe in Thailand te land. Die vliegtuig het die aanloopbaan hard getref en in twee gebreek.[1][2][3][4][5] Die lughawe is die volgende middag vir verkeer heropen.[6]
[7]
Van die 130 mense aan boord het 84 passasiers en 5 bemanningslede, insluitend albei vlieëniers, in die ramp gesterf.
Verwysings
Eksterne skakels
- Aircraft Accident Investigation Committee, Ministry of Transport of Thailand: