Die kurkbasrooihout (Ochna maguirei) is 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom. Die boom word aangetref in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Dit kom tussen die Magaliesberg en Soutpansberg voor en groei in kwartsiet.
Die boom se FSA-nommer is 766.[1]
Sien ook
Verwysings
Bronne