- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter O. Vir ander betekenisse sien O (dubbelsinnig).
Die letter O, o is die 15de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word O uitgespreek met die woord "Oscar".
O met skryftekens
- Ó, ó
- Ò, ò
- Ô, ô
- Ö, ö
- Õ, õ
- Ǒ, ǒ
- Ō, ō
- Ŏ, ŏ
- Ǫ, ǫ
- Ő, ő
Eksterne skakels