Neutrino

’n Neutrino is ’n elektries neutrale, swak wisselwerkende elementêre deeltjie[1] met ’n halftallige spin. Die neutrino (Italiaans vir "neutrale enetjie") word aangedui met die Griekse letter "ν" (nu). Alle bewyse dui daarop dat hulle massa besit, maar hul massa is baie klein selfs gemeet aan deeltjie-standaarde. Hul massa is nog nooit akkuraat bepaal nie.

Neutrino's het nie ’n elektriese lading nie, wat beteken hulle word nie beïnvloed deur die elektromagnetiese kragte wat op ander, gelaaide deeltjies soos elektrone en protone inwerk nie. Hulle word net beïnvloed deur die swak subatomiese krag en swaartekrag, wat baie klein is. Daarom beweeg neutrino's onverhinderd deur normale materie.

Neutrino's word geskep as gevolg van sekere tipes radioaktiewe verval, of kernreaksies soos dié wat in die Son, kernreaktors en kosmiese straling plaasvind. Daar is drie soorte leptoniese geure: elektron-, muon- en tau-neutrino's. Elke soort word verbind met ’n antideeltjie, ’n antineutrino, wat ook ’n neutrale lading en halftallige spin het. Daar is nog nie vasgestel of die neutrino en sy ooreenstemmende antineutrino identiese deeltjies is nie.

Die meeste neutrino's wat deur die Aarde beweeg, is van die Son afkomstig. Sowat 65 miljard sonneutrino's per sekonde beweeg deur elke vierkante sentimeter loodreg tot die rigting van die Son in die omgewing van die Aarde.[2]

Geskiedenis

Hoewel die energie van α- en γ-straling diskreet is – die straling wat ’n bepaalde proses vrystel, het een bepaalde energie – het James Chadwick in 1914 gewys dat dit nie die geval met β-straling is nie. Die energie kan wissel en vorm ’n breë spektrum, pleks van ’n skerp lyn. Aanvanklik het dit gelyk of die wet van behoud van energie hiermee oortree word, maar in 1930 stel Wolfgang Pauli voor dat saam met die elektron ’n ander neutrale deeltjie, die "neutrino", vrygestel word wat ’n deel van die energie opneem en min wisselwerkings toon. Enrico Fermi het hierdie begrip in 1934 in die eerste suksesvolle teoretiese beskrywing van β-verval opgeneem, maar dit was eers in 1956 dat Reines en Cowan bewys het neutrino's bestaan werklik. Hulle het ’n detektor gebou van 200 liter water gelaai met CdCl2 wat hulle naby die Savannahrivier-kernreaktor geplaas het.[3]

Pariteit

Pariteit is ’n begrip wat vergelyk kan word met die verskil tussen ’n linker- en ’n regterhand. Sommige deeltjies het ’n positiewe en ander ’n negatiewe pariteit. Tot in die 1950's het geleerdes aangeneem die totale pariteit bly in alle prosesse dieselfde, maar in reaksies wat die swak kernkrag betref, is dit nie die geval nie. In 1958 het Maurice Goldhaber gewys alle neutrino's wat in die verval van 152mEu na 152mSm* vrygestel word, is linkshandig deur die polarisasie van die fotone te meet. In die Standaardmodel (SM) word "aangeneem" die neutrino het geen (rus)massa nie en dat die swak wisselwerking maksimaal pariteit-skendend is. Dit wil sê dat die neutrino altyd linkshandig is en sy antideeltjie, die antineutrino, regshandig.[3]

Aromas wat wissel

In prosesse met muone en taudeeltjies kom ook neutrino's voor. Muonneutrino's is in 1962 deur Lederman, Schwartz en Steinberger ontdek. Die tauweergawe het in 2000 gevolg. Die verskille word gewoonlik met die begrip aroma (flavor) aangedui. In die Standaardmodel word hulle as drie verskillende deetjies beskou, hoewel dit moontlik is dat ’n neutrino wat met ’n kwark bots van aroma verander.

In die 1960's het John Bahcall en Ray Davis ’n groot vat met ’n chloorhoudende vloeistof in die Homestake-myn in Suid-Dakota geplaas om die elektronneutrino's te meet wat die son vrystel.

Neutrino's ondergaan baie min wisselwerking, maar soms kan hulle met chloor-37 reageer volgens:

Hierdie eksperiment het geslaag, maar ’n verrassende resultaat opgelewer: Die aantal neutrino's wat waargeneem is, is net ’n derde van wat teoreties verwag word op grond van die Standaardmodel. Hierdie resultaat is later bevestig met 71Ga as teiken. ’n Verklaring hiervoor is dat neutrino's spontaan van aroma kan verander en dus net ’n derde van hulle vir reaksies met chloor of gallium beskikbaar is. Indien dit so is, moet die neutrino egter ’n rusmassa besit wat nie nul is nie.[3]

Verwysings

Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. "Neutrino". Glossary for the Research Perspectives of the Max Planck Society (in Engels). Max Planck Gesellschaft. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op 27 Maart 2012.
  2. J. Bahcall (2005). "New solar opacities, abundances, helioseismology, and neutrino fluxes". The Astrophysical Journal. 621: L85–L88. arXiv:astro-ph/0412440. Bibcode:2005ApJ...621L..85B. doi:10.1086/428929.
  3. 3,0 3,1 3,2 Search for ββ-decay of 48Ca in NEMO-3 and commissioning of the tracker for the SuperNEMO experiment Cristóvão Fernandes Vilela proefskrif University College London 2014

Read other articles:

Yang MuliaBenedictus Estephanus Rolly UntuM.S.C.Uskup ManadoGerejaKatolik RomaKeuskupanManadoPenunjukan12 April 2017(6 tahun, 352 hari)PendahuluJoseph Theodorus Suwatan, M.S.C.Jabatan lainPenghubung KOPTARI KWIAnggota KWIImamatTahbisan imam29 Juni 1983(40 tahun, 274 hari)oleh Theodorus Hubertus Moors, M.S.C.Tahbisan uskup8 Juli 2017(6 tahun, 265 hari)oleh Antonio Guido FilipazziInformasi pribadiNama lahirBenedictus Estephanus Rolly UntuLahir4 Januari 19...

 

دولار أمريكيUS Dollarمعلومات عامةالبلد  الولايات المتحدةتاريخ الإصدار 1792عوض  القائمة ... سوكري إكوادوري باوند ديلاوير باوند نيو هامبشاير باوند نيو جيرسي باوند كارولينا الجنوبية (1793)باوند رود آيلاند باوند ولاية كارولينا الشمالية (1793) رمز العملة $رمز الأيزو 4217 USDالمصرف الم�...

 

Chossy PratamaLahir1949 (umur 74–75)Jakarta, IndonesiaPekerjaanPenulis laguTahun aktif1980–sekarangDikenal atasMenulis lagu tema film dan sinetron Chossy Pratama (lahir 1949) adalah penulis lagu Indonesia. Ia dikenal berkat menulis lagu dan penata musik untuk berbagai judul film dan sinetron sejak dekade 1990-an. Karier Ia mulai dikenal saat menjadi penata musik dalam film Perjanjian di Malam Keramat dan Ajian Ratu Laut Kidul yang dibintangi oleh Suzzanna.[1] Lagu t...

Si ce bandeau n'est plus pertinent, retirez-le. Cliquez ici pour en savoir plus. Cet article ne cite pas suffisamment ses sources (septembre 2023). Si vous disposez d'ouvrages ou d'articles de référence ou si vous connaissez des sites web de qualité traitant du thème abordé ici, merci de compléter l'article en donnant les références utiles à sa vérifiabilité et en les liant à la section « Notes et références ». En pratique : Quelles sources sont attendues ?...

 

تشيلي   الإحداثيات 43°06′14″N 77°45′10″W / 43.103888888889°N 77.752777777778°W / 43.103888888889; -77.752777777778   [1] تاريخ التأسيس 22 فبراير 1822[2]  تقسيم إداري  البلد الولايات المتحدة[3]  التقسيم الأعلى نيويورك  خصائص جغرافية  المساحة 39.87 ميل مربع  ارتفاع 169 متر  ...

 

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Folk Blues album – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (May 2021) (Learn how and when to remove this template message) 1962 compilation album by John Lee HookerFolk BluesCompilation album by John Lee HookerReleased1962 (1962)RecordedAu...

Placozoa TaksonomiSuperkerajaanEukaryotaKerajaanAnimaliaFilumPlacozoa Grell, 1971 Tipe taksonomiTrichoplax adhaerens FamiliTrichoplacidaelbs Placozoa adalah filum hewan invertebrata yang memiliki struktur paling sederhana dari semua hewan. Mereka umumnya diklasifikasikan sebagai spesies tunggal, Trichoplax adhaerens, meskipun ada keragaman genetik yang cukup sehingga mungkin ada lebih dari satu spesies dengan morfologi yang sama.[1][2] Placozoa pertama kali ditemukan pada tahu...

 

County in North Carolina, United States County in North CarolinaPolk CountyCountyPolk County Courthouse FlagSealLocation within the U.S. state of North CarolinaNorth Carolina's location within the U.S.Coordinates: 35°17′N 82°10′W / 35.28°N 82.17°W / 35.28; -82.17Country United StatesState North CarolinaFounded1855Named forColonel William PolkSeatColumbusLargest municipalityTryonArea • Total238.45 sq mi (617.6 km2) •&#...

 

UFC mixed martial arts event in 2008 UFC 85: BedlamThe poster for UFC 85: BedlamInformationPromotionUltimate Fighting ChampionshipDateJune 7, 2008VenueThe O2 ArenaCityLondon, United KingdomAttendance15,327[1]Total gate2,920,000Buyrate215,000[2]Event chronology UFC 84: Ill Will UFC 85: Bedlam The Ultimate Fighter: Team Rampage vs. Team Forrest Finale UFC 85: Bedlam was a mixed martial arts event held by the Ultimate Fighting Championship (UFC) on June 7, 2008, at The O2 Arena i...

この記事は検証可能な参考文献や出典が全く示されていないか、不十分です。出典を追加して記事の信頼性向上にご協力ください。(このテンプレートの使い方)出典検索?: コルク – ニュース · 書籍 · スカラー · CiNii · J-STAGE · NDL · dlib.jp · ジャパンサーチ · TWL(2017年4月) コルクを打ち抜いて作った瓶の栓 コルク(木栓、�...

 

Legia WarszawaNama lengkapKlub Piłkarski Legia Warszawa SSAJulukanWojskowi (Kemiliteran), Legioniści (Legioner)BerdiriMaret 1916, sebagai Drużyna LegjonowaStadionStadion Militer Polandia, Jalan Łazienkowska 3, Warsawa(Kapasitas: 30.805)Ketua Bogusław Leśnodorski (sejak 2012)ManajerKosongLigaEkstraklasa2023/24ke-2Situs webSitus web resmi klub Kostum kandang Kostum tandang Kostum ketiga Legia Warszawa (bahasa Polandia: [ˈlɛɡʲja varˈʂava] ( simak)) adalah nama tim sepa...

 

Metropolitan Statistical Area in the United StatesTri-State AreaMetropolitan Statistical AreaCharleston–Huntington–Ashland, WV–OH–KYCharleston–Huntington–Ashland, WV–OH–KY CSA   Charleston, WV MSA   Huntington–Ashland, WV–KY–OH MSA   Portsmouth, OH µSA   City of Charleston   City of Huntington   City of Ashland Country United StatesState West Virginia Kentucky OhioLargest cityHuntingtonOther cities&#...

Franz Christian Boll Franz Christian Boll (Neubrandenburg, 26 febbraio 1849 – Roma, 19 dicembre 1879) è stato un medico tedesco naturalizzato italiano. Indice 1 Biografia 2 Bibliografia 3 Altri progetti 4 Collegamenti esterni Biografia Era nipote del teologo evangelico Franz Christian Boll e figlio di Franz Boll, teologo e storico tedesco. Fu proprio suo padre ad avviarlo privatamente a studi precoci di latino, greco antico e filosofia grazie ai quali poté completare il liceo con un solo ...

 

Real Club de Regatas de Alicante GrímpolaDatos generalesAcrónimo RCRADeporte remoFundación 1889Ubicación AlicanteWeb oficial[editar datos en Wikidata] El Real Club de Regatas de Alicante (RCRA) es un club náutico situado en Alicante (Comunidad Valenciana, España). Es uno de los clubes más antiguos e importantes de España, y pertenece a la Asociación Española de Clubes Náuticos (AECN). Historia El RCRA fue fundado el 23 de abril de 1889 en la playa del Postiguet. En 1890 t...

 

习近平 习近平自2012年出任中共中央总书记成为最高领导人期间,因其废除国家主席任期限制、开启总书记第三任期、集权统治、公共政策与理念、知识水平和自述经历等争议,被中国大陸及其他地区的民众以其争议事件、个人特征及姓名谐音创作负面称呼,用以恶搞、讽刺或批评习近平。对习近平的相关负面称呼在互联网上已经形成了一种活跃、独特的辱包亚文化。 权力�...

The left image is from 2004 and the right is after Hurricane Katrina, showing the reduction of the islands. The Chandeleur Islands (French: Îles Chandeleur) are a chain of uninhabited barrier islands approximately 50 miles (80 km) long, located in the Gulf of Mexico, marking the outer boundary of the Chandeleur Sound. They form the easternmost point of the state of Louisiana, United States and are a part of the Breton National Wildlife Refuge. They are an important migrating point for m...

 

Questa voce o sezione sull'argomento cucina è priva o carente di note e riferimenti bibliografici puntuali. Sebbene vi siano una bibliografia e/o dei collegamenti esterni, manca la contestualizzazione delle fonti con note a piè di pagina o altri riferimenti precisi che indichino puntualmente la provenienza delle informazioni. Puoi migliorare questa voce citando le fonti più precisamente. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Lucia Pavin Lucia Pavin (Cittadella, 8 agosto 1...

 

عبد الوهاب الأحمر   معلومات شخصية الميلاد 27 مارس 1944 (80 سنة)  مركز اللعب مهاجم  الجنسية الحماية الفرنسية في تونس (–20 مارس 1956) تونس (20 مارس 1956–)  تعديل مصدري - تعديل   عبد الوهاب الأحمر (1944 تونس) هو لاعب كرة قدم تونسي.[1][2] مراجع ^ Ces statistiques ne tiennent pas compte des matchs disput...

هاينريش فولمر (بالألمانية: Heinrich Vollmer)‏  معلومات شخصية اسم الولادة (بالألمانية: Heinrich Vollmer)‏  الميلاد 6 يناير 1885   الوفاة 7 يناير 1961 (76 سنة)   توبينغن  مواطنة ألمانيا ألمانيا النازية  الحياة العملية المهنة مهندس،  وسياسي،  ومهندس تصميم  اللغات الألمانية ...

 

Sum of inverse squares of natural numbers Part of a series of articles on themathematical constant π 3.1415926535897932384626433... Uses Area of a circle Circumference Use in other formulae Properties Irrationality Transcendence Value Less than 22/7 Approximations Madhava's correction term Memorization People Archimedes Liu Hui Zu Chongzhi Aryabhata Madhava Jamshīd al-Kāshī Ludolph van Ceulen François Viète Seki Takakazu Takebe Kenko William Jones John Machin William Shanks Srinivasa Ra...