Nag van die negentiende is 'n Afrikaanse rolprent wat op Lambertsbaai verfilm en in 1992 vrygestel is. PG du Plessis het die draaiboek geskryf en Koos Roets was die regisseur.[1]
Genre
Die rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers
Storielyn
Tessa loop elke jaar op die nag van die negentiende, sedert sy op die vooraand van haar troue verkrag en haar verloofde selfmoord gepleeg het, in haar trourok deur die klein vissersgemeenskap. Stukkie-vir-stukkie maak sy inligting bymekaar oor die identiteit van die verkragter.
Sien ook
Verwysings