Die gemeente is gestig in 1952. Die kerkgebou is geleë by Sesdelaan 17, Lichtenburg. In 2013 was die leraars di. Elizabeth Brunsdon en Deald du Toit. Daar was in daardie jaar 253 doop- en 871 belydende lidmate.
Enkele leraars
Harold Christian Botha, 1952 – 1958
Deon Burgers, 1969 - 1974
Johannes Hendrik De Beer Barnard, 1976 - 1988
Bronne
Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.