Hy was vanaf 2003 tot 2007 president van Argentinië gewees. Hy is opgevolg deur sy eggenote Cristina Fernández de Kirchner. As president het hy 'n linkse beleid gevoer.
Kirchner het vir advokaat gestudeer. Van 1991 tot 2003 was hy goewerneur van die provinsie Santa Cruz.
Néstor Kirchner het op die ouderdom van sestig aan 'n hartaanval gesterf.
Verwysings
↑Hy is afkomstig uit Patagonië, op Vuurland na die suidelikste gebied van Argentinië en Chili.