Mosbolletjies is 'n tradisionele Suid-Afrikaanse brood wat gemaak word van deeg deursuur met druiwemos, en gegeur met anys. Mosbolletjies is eerste deur die Franse Hugenote gemaak, en is soortgelyk aan die Franse Brioche.[1]