Lede van die groep het op alle klasse van bemande Nasa-ruimtetuie van die 20ste eeu gevlieg: Mercury, Gemini, Apollo en die pendeltuie. Gus Grissom het in 1967 in Apollo 1 in 'n vuur gesterf. Die ander het almal geleef tot nadat hulle uit diens getree het. John Glenn het 'n senator geword en het 36 jaar later in die ruimtependeltuigDiscovery gevlieg om die oudste persoon te word om in die ruimte te vlieg. Hy was die langslewende persoon van die groep en het in 2016 gesterf.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.