Matabeleland-Suid is 'n provinsie in Zimbabwe. Dit het 'n oppervlak van 54 172 km² en het byna 684 000 inwoners in 2012 gehad. Die hoofstad is Gwanda.