Mariner 8

Mariner 8 word lanseer

Mariner-H (Mariner Mars '71), algemeen bekend as Mariner 8 en saam met Mariner 9, is deel van die Mariner Mars '71 projek, wat ook deel van die Mariner-program vorm. Die Mariner 8 sending doelwit was om in 'n wentelbaan om Mars te gaan en fotos en data terug te stuur na die Aarde maar 'n probleem tydens die lansering het verhoed dat die ruimtetuig 'n lae wentelbaan om die aarde kon bereik en dit het uiteindelik neergestort in die Atlantiese Oseaan kort na lansering.[1]

Sending

Mariner 8 is gelanseer op 8 Mei, 1971 in 'n Atlas-Centaur SLV-3C vuurpyl (AC-24). Die Centaur-enjin (tweede fase)[2] het ontbrand 265 sekondes na lansering maar die boonste gedeelte het begin om te ossilleer en buite beheer begin rond tuimel. Die Centaur fase het 365 sekondes na lansering afgesluit weens 'n brandstof voorsiening probleem as gevolg van die tuimeling. Die Centaur en vrag het ontkoppel en beide het teruggeval binne die aarde se atmosfeer, ongeveer 1500 km vanaf die lanseer kompleks en ongeveer 560 km noord van Porto Rico, waar dit in die see gestort het.

Daar was aanvanklik gedink dat die navigasiestelsel gefaal het, maar die Hoof van Navigasie in JPL, Bill O' Neil, het nie saamgestem nie en volgens hom het die navigasiestelsel nie gefaal nie. Sy argument is dat die stuuroutomaat gefaal het omrede die insident plaasgevind het die oomblik toe dit veronderstel was om aktief te word. 'n Ondersoek is dringend gedoen om die oorsaak van die probleem te vind en daar is vasgestel dat die probleem veroorsaak is deur 'n komponent faling in die stamp[nota 1] giroskoop versterker. 'n Diode in die stelsel, wat ten doel gehad om die stelsel teen oorgangs spanning te beskerm, was vroeër beskadig gedurende herstelwerk aan die stamp versterker se geïntegreerde stroombaan. Die fout kon nie bespeur word tydens normale toetse nie.

Tot en met 2020 is Mariner 8 nog steeds die laaste keer dat 'n VSA interplanetêre ruimtetuig verlore gegaan het tydens lansering.

Mariner Mars 71 Projek

Die Mariner Mars 71 projek het bestaan uit twee ruimtetuie (Mariner H en I) wat beide in 'n wentelbaan om Mars sou gaan en elkeen sou unieke take uitvoer wat aanvullend is. Elke ruimtetuig kon die ander take se take uitvoer as 'n voorsorgmaatreël. Die twee ruimtetuie sou om Mars gewentel het vir 'n minimum van 90 dae waartydens hulle data moes insamel oor die saamstelling, digtheid, druk en temperatuur van Mars se atmosfeer asook die samestelling, tempertuur en topografie van die oppervlakte van Mars. Daar was beplan dat ongeveer 70 persent van die planeet se oppervlakte gedek moes word en tydelike en ruimtelike variasies moes waargeneem word. Sommige van die doelwitte van die Mariner 8 sending was suksesvol by die sendings van Mariner 9 bygevoeg.[1]

Totale navorsing, ontwikkeling, lansering en ondersteuningkoste vir die Mariner-program is ongeveer VS $554 miljoen.[1]

Ruimtetuig en substelsels

Mariner 8 gedurende sonkragpaneel installasies

Die Mariner 8 ruimtetuig is gebou met 'n agtkantige magnesium raam wat 45.7 cm diep is en 'n diagonale deursnee van 138.4 cm het. Vier sonkragpanele, elk 215 x 90 cm, is aan die bokant aan die raam geheg. Elke stel van twee sonkragpanele is 6.89 meter van punt tot punt. Die twee tenks vir die aandrywingsmiddels en die maneuvreringsenjin is ook aan die bokant van die raam gemonteer tesame met die enjin vir die rond beweging van die ruimtetuig, asook 'n 1.44 m mas vir die laewins antenne en die hoëwins paraboolantenne. Aan die onderkant van die raam was 'n platform geheg waarop al die wetenskaplike instrumente gemonteer was, van waar hulle skandering kon doen. Die instrumente is die wye- en nouhoek televisie kameras, infrarooi radiometer, ultraviolet spektrometer en die infrarooi interferometer spektrometer. Die totale hoogte van die ruimtetuig is 2.2.8 m. Die massa tydens die lansering was 997.9 kg waarvan 439.1 kg weggeval het soos die vlug voortgaan. Die wetenskaplike instrumente het 'n massa van 63.1 kg gehad. Die elektroniese toerusting vir die kommunikasie, beheer en bevelstelsels was in die raam gemonteer.

Elektrisiteit vir die ruimtetuig is voorsien deur 14 742 sonselle wat in vier sonkragpanele is met 'n totale area van 7.7. m2. Die sonkragpanele kon 800 W en 500 W by die Aarde en Mars respektiewelik produseer. Die elektrisiteit is in 'n 20 ampere-uur nikkel-kadmium battery gestoor. Aandrywing vir die ruimtetuig is verskaf deur 'n kardan gehegte enjin wat 1 340 N stukrag gelewer het. Dit was aangedryf deur die monodryfmiddel hidrasien en stikstoftetraoksied. Posisiebeheer van die ruimtetuig is gedoen deur twee stelle van ses beheer straal uitlate op die punte van die sonkragpanele. Posisiebeheer inligting was verskaf deur 'n sonsensor, 'n Canopus stervolger, giroskope, 'n traagheid verwysings eenheid en 'n versnellingmeter. Die temperatuur is beheer deur 'n passiewe stelsel met verstelbare, hortjies aan die agt sye van die raam en termiese komberse.

Die ruimtetuig is beheer deur 'n sentrale rekenaar en ordener[nota 2] wat oor 'n geheue van 512 woorde beskik het. Die beheerstelsel is geprogrammeer met 86 direkte bevele, 4 kwantitatiewe bevele en 5 beheer bevele. Data is gestoor op 'n digitale spoel-na-spoel bandopnemer. Die band was 168 meter lank en kon 180 miljoen bisse stoor teen 132 kbis/s. Die data kon teruggespeel word teen 16, 8, 4, 2 en 1 kbis/s deur twee spore op die band op 'n slag. Telekommunikasie was bewerkstellig via twee S-bande 10 W/20 W senders en 'n enkel ontvanger deur die hoëwins paraboliese antenne, die medium wins horingantenne of die laewins omnigerigte antenne.

Notas

  1. Stamp is verandering oor die neus/stert-rigting, dus op of af in vliegtuigterme
  2. Ordener=sequencer volgens Poskantoorwoordeboek 1990 ISBN 0-949935-21-2

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 Pyle, Rod (2012). Destination Mars. Prometheus Books. pp. 73–78. ISBN 978-1-61614-589-7. Mariner 8 launched ... but failed early in flight and ended its mission by splashing into the Atlantic Ocean. ... [Mariner 9] was the first spacecraft to enter orbit around another world. ... [It] continues to orbit Mars to this day, sailing around the planet deaf and dumb in the cold darkness. ... [Mariners 1-10 were] a demonstration of what a bargain these early missions were. For a total cost of $554 millions, the inner solar system had been opened, and brilliantly.
  2. http://www.astronautix.com/a/atlasslv-3ccentaur.html

Read other articles:

Untuk orang lain dengan nama yang sama, lihat Kim Jong-min (disambiguasi). Ini adalah nama Korea; marganya adalah Kim. Kim Jong-minLahir24 September 1979 (umur 44)Distrik Dobong, Seoul, Korea SelatanPekerjaanPenyanyiPenariTokoh televisiAgenKYT EntertainmentKarier musikGenreK-popDanceEntertainerInstrumenVokalTahun aktif1996–sekarangLabelKYT EntertainmentArtis terkaitKoyote Kim Jong-minHangul김종민 Hanja金鍾旼 Alih AksaraGim Jong-minMcCune–ReischauerKim Chong-min Kim Jong-min (la...

 

American basketball player Anthony Cowan Jr.No. 1 – Promitheas PatrasPositionPoint guardLeagueGreek Basket LeaguePersonal informationBorn (1997-10-07) October 7, 1997 (age 26)Bowie, MarylandNationalityAmericanListed height6 ft 0 in (1.83 m)Listed weight170 lb (77 kg)Career informationHigh schoolSt. John's College(Washington, D.C.)CollegeMaryland (2016–2020)NBA draft2020: undraftedPlaying career2021–presentCareer history2020–2021Memphis Hustle2021�...

 

Albanian politician (1914–1959) Tuk JakovaVice-Prime Minister of the People's Republic of AlbaniaIn office20 July 1954 – 24 June 1955Serving with Manush MyftiuPrime MinisterMehmet ShehuSucceeded byKoço TheodhosiIn office4 July 1950 – 23 July 1953Serving with Hysni Kapo, Spiro Koleka, Spiro PanoPrime MinisterEnver HoxhaMinister of Finance of the People's Republic of AlbaniaIn office23 July 1953 – 20 July 1954Prime MinisterEnver HoxhaPreceded ...

История Грузииსაქართველოს ისტორია Доисторическая Грузия Шулавери-шомутепинская культураКуро-араксская культураТриалетская культураКолхидская культураКобанская культураДиаухиМушки Древняя история КолхидаАриан-КартлиИберийское царство ФарнавазидыГруз�...

 

2006 Swedish filmFalkenberg FarewellTheatrical release posterDirected byJesper GanslandtWritten byJesper GanslandtFredrik WenzelProduced byAnna AnthonyCinematographyFredrik WenzelEdited byJesper GanslandtMichal LeszczylowskiMusic byErik EnockssonDistributed bySonet FilmRelease dates 8 September 2006 (2006-09-08) (Venice Film Festival) 22 September 2006 (2006-09-22) (Sweden) Running time91 minutesCountrySwedenLanguageSwedish Falkenberg Farewell (Swedish: F...

 

Desmond WolfeDesmond Wolfe en Juillet 2010.Données généralesNom de naissance Steven HaworthNom de ring Nigel McGuinnessDesmond WolfeNationalité BritanniqueNaissance 23 janvier 1976 (48 ans)LondresTaille 6′ 1″ (1,85 m)[1]Poids 220 lb (100 kg)[1]Catcheur retraitéFédération All Elite WrestlingRing of HonorTotal Nonstop Action WrestlingWorld Wrestling EntertainmentEntraîneur Robbie BrooksideChic CullenLes ThatcherDave TaylorCarrière pro. Septembre 1999 - Aoû...

Tacoma redirects here. For the volcano after which the city is named, see Mount Rainier. For the vehicle, see Toyota Tacoma. For other uses, see Tacoma (disambiguation). Not to be confused with Takoma (Washington, D.C.) or Tecoma, Victoria. City in Washington, United StatesTacomaCityAerial view of Downtown Tacoma with Mount Rainier in the background FlagSealNickname(s): City of Destiny, Grit CityLocation of Tacoma in Pierce County and Washington stateCoordinates: 47°14′29″N 122°27�...

 

Artikel ini bukan mengenai Ultraseven X. UltrasevenKartu judul Jepang asliNama alternatifUltra–7Urutora Sebun (ウルトラセブンcode: ja is deprecated )Genre Tokusatsu Fiksi ilmiah[1] Kaiju Pahlawan super PembuatEiji TsuburayaPengembangTetsuo KinjoPemeranKohji MoritsuguShōji NakayamaYuriko HishimiSandayū DokumamushiBin FuruyaShinsuke AchihaPenata musikTōru FuyukiNegara asalJepangJmlh. episode49ProduksiDurasi24 minutesRumah produksiTsuburaya ProductionsRilis asliJaringan...

 

Chinese state-owned investment fund National Fund for Technology Transfer and CommercialisationNative name国家科技成果转化引导基金Company typeState-owned enterpriseIndustryInvestment managementFounded2011; 13 years ago (2011)HeadquartersBeijing, ChinaKey peopleMa Weihua (Chairman)AUM¥62.4 billion RMB (US$8.7 billion)ParentMinistry of Science and TechnologyMinistry of FinanceWebsitewww.nfttc.org.cn The National Fund for Technology Transfer and Commercia...

Typical antipsychotic medication This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Chlorprothixene – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (February 2010) (Learn how and when to remove this message) ChlorprothixeneClinical dataTrade namesTruxal, othersAHFS/Drugs.comMicromedex Detailed Consumer Informatio...

 

Province in Eastern Visayas, PhilippinesSamarProvinceProvince of Samar(from top: left to right) San Juanico Bridge, Tarangnan town, Talalora Bay, San Pedro Bay, Rocks of Marabut and Calbayog. FlagSealNickname: The Caving Capital Province of the Philippines[1]Location in the PhilippinesOpenStreetMapCoordinates: 11°50′N 125°00′E / 11.83°N 125°E / 11.83; 125CountryPhilippinesRegionEastern VisayasFoundedJune 19, 1965CapitalCatbaloganLargest cityCalbayo...

 

  Grand Prix Qatar 2020Detail lombaLomba ke 1 dari 15Grand Prix Sepeda Motor musim 2020Tanggal8 Maret 2020Nama resmiQNB Grand Prix of QatarLokasiLosail International Circuit, Doha, QatarSirkuitFasilitas balapan permanen5.380 km (3.340 mi)Moto2Pole positionPembalap Joe Roberts KalexCatatan waktu 1:58.136 Putaran tercepatPembalap Tetsuta Nagashima KalexCatatan waktu 1:59.218 di lap 8 PodiumPertama Tetsuta Nagashima KalexKedua Lorenzo Baldassarri KalexKetiga Enea Bastianini ...

此條目可能包含不适用或被曲解的引用资料,部分内容的准确性无法被证實。 (2023年1月5日)请协助校核其中的错误以改善这篇条目。详情请参见条目的讨论页。 各国相关 主題列表 索引 国内生产总值 石油储量 国防预算 武装部队(军事) 官方语言 人口統計 人口密度 生育率 出生率 死亡率 自杀率 谋杀率 失业率 储蓄率 识字率 出口额 进口额 煤产量 发电量 监禁率 死刑 国债 ...

 

«In riconoscimento del grande servizio reso dagli studi e dalla scoperta del fluoro, e dall'impiego nella scienza del forno elettrico che da lui prende il nome» (Motivazione del Premio Nobel) Henri Moissan Premio Nobel per la chimica 1906 Henri Moissan (Parigi, 28 settembre 1852 – Parigi, 20 febbraio 1907) è stato un chimico francese, premio Nobel per la chimica nel 1906. È noto perché fu il primo a isolare il fluoro. Inventò il forno ad arco elettrico. Indice 1 Biografia 2 Il ri...

 

Spanish rock climber (born 1980) Patxi Usobiaga LakunzaUsobiaga in 2009Personal informationBorn (1980-09-07) September 7, 1980 (age 43)Eibar, SpainOccupationProfessional rock climberHeight174 cm (5 ft 9 in)Weight62 kg (137 lb)Websitewww.patxiusobiaga.comClimbing careerType of climberSport climbingHighest grade Redpoint: 9a+ (5.15a) On-sight: 8c+ (5.14c) Known forWinning 2 World Cups and being first who onsighted an 8c+ (5.14c) route Medal...

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada Desember 2023. Untuk orang lain dengan nama yang sama, lihat Peter Lee. Peter Lee (lahir 30 November 1960) adalah seorang ilmuwan komputer Amerika. Ia adalah Wakil Presiden Korporat, Kepala Microsoft Research.[1] Sebelumnya, ia menjadi kepala Kantor Teknolog...

 

2013 studio album by EdenbridgeThe BondingStudio album by EdenbridgeReleased2 July 2013GenreGothic metal, symphonic metal[1]Length58:28LabelSPVProducerArne Lanvall StockhammerEdenbridge chronology Solitaire(2010) The Bonding(2013) The Great Momentum(2017) The Bonding is the eighth studio album by the Austrian symphonic metal band Edenbridge. It was released in July 2013 on the SPV label after both singer Sabine Edelsbacher and the band's mastermind Lanvall Stockhammer had suff...

 

У этого термина существуют и другие значения, см. Благовещенский район. район[1] / муниципальный район[2]Благовещенский район 52°50′00″ с. ш. 79°52′00″ в. д.HGЯO Страна  Россия Входит в Алтайский край Адм. центр Благовещенка Глава администрации района Гинц А�...

علي بن محمد بن العباس التوحيدي البغدادي معلومات شخصية اسم الولادة علي الميلاد 310 هـ - 922 مبغداد، العراق الوفاة 414 هـ - 1023 مشيراز الحياة العملية الاسم الأدبي أبو حيان التوحيدي الفترة العصر العباسي الثاني النوع أدبفلسفةتصوف المواضيع فلسفة إسلامية  تعلم لدى أبو الحسن الرمان...

 

Questa voce o sezione sull'argomento storia è priva o carente di note e riferimenti bibliografici puntuali. Sebbene vi siano una bibliografia e/o dei collegamenti esterni, manca la contestualizzazione delle fonti con note a piè di pagina o altri riferimenti precisi che indichino puntualmente la provenienza delle informazioni. Puoi migliorare questa voce citando le fonti più precisamente. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Antica GreciaIl mondo greco intorno al 350 a.C....