Maria Aleksandrowna Oeljanowa (gebore Maria Aleksandrowna Blank) (Russies: Мария Александровна Ульянова; 6 Maart [O.S. 22 Februarie] 1835 – 25 Julie [O.S. 13 Julie] 1916) was die ma van die Bolsjewisteleier en stigter van die Sowjetunie, Wladimir Lenin.
Haar pa was ’n Joodse dokter wat hom later tot die Ortodokse geloof bekeer het. Sy was een van ses kinders. Sy is tuis onderrig in Duits, Frans, Engels en Russiese en Westerse letterkunde. In 1863 het sy ’n onderwysgraad gekry.
In 1869 is hy aangestel as inspekteur van skole in die Simbirsk-provinsie en in 1874 as direkteur van skole. Hy het ook ’n adellike titel, "Sy Eksellensie", en die Orde van St. Wladimir, 3de Klas gekry.
Verwysings
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Ilya Ulyanov
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.