Lys van concerto's van Joseph Haydn
Die volgende is 'n gedeeltelike lys van concerto's van Joseph Haydn (1732–1809). In die Hoboken-katalogus van Hayden se werke bevind concerto's vir die meeste instrumente hulle in kategorie VII met 'n aparte letter vir elke solo-instrument, byvoorbeeld VIIa vir vioolconcerto's, VIIb vir tjelloconcerto's, ensovoorts. Die uitsonderings is die baryton- en klawerconcerto's wat hulle respektiewelik in kategorieë XIII en XVIII bevind.
Vir viool
Ander concerto's (Hob. VIIa:A1/B1/B2/D1/G1) se outeurskap is onjuis, d.i. hulle is nie deur Joseph Haydn nie.
- - D1 - Concerto, en ré majeur, pour violon et orchestre (2 hautbois, 2 cors, 2 violons, alto et basse) (deur Carl Stamitz?)
- - G1 - Concerto, en sol majeur, pour violon et cordes (2 violons, alto et basse) (deur Michael Haydn?)
- - A1 - Concerto, en la majeur, pour violon et … (deur Giovanni Mane Giornovichi?)
- - B1 - Concerto, en si bémol majeur, pour violon et cordes (2 violons, alto et basse) (deur Michael Haydn)
- - B2 - Concerto, en si bémol majeur, pour violon et cordes (2 violons, alto et basse) (deur Christian Cannabich)
Vir tjello
- Tjelloconcerto nr. 1 in C, Hob. VIIb:1 (1761-5)
- Tjelloconcerto nr. 2 in D, Hob. VIIb:2 (Op. 101) (1783)
- Tjelloconcerto nr. 3 in C, Hob. VIIb:3 (verlore)[1]
- Tjelloconcerto nr. 4 in D, Hob. VIIb:4 (onjuiste outeurskap; geskryf deur Giovanni Battista Constanzi in 1772?)
- Tjelloconcerto nr. 5 in C-Major, Hob. VIIb:5 (onjuiste outeurskap; geskryf deur David Popper in 1899)[2]
Vir kontrabas
- Kontrabasconcerto in D, Hob. VIIc:1 (verlore)[1]
Vir horing
- Horingoncerto in D majeur, Hob. VIId:1 (verlore)
- Concerto vir twee horings in E-mol, Hob. VIId:2 (verlore)
- Horingconcerto nr. 1 in D, Hob. VIId:3, 1762
- Horingconcerto nr. 2 in D, Hob. VIId:4 (twyfelagtige outeurskap; moontlik deur Michael Haydn), 1781
- Concerto vir twee horings in E-mol, Hob. VIId:6
Vir trompet
Vir fluit
- Fluitconcerto in D, Hob. VIIf:1, (verlore, 1780?)[1]
- Fluitconcerto in D, Hob. VIIf:D1 (onjuiste outeurskap; deur Leopold Hoffman)
Vir hobo
Vir twee draailiere
- Concerto nr. 1 in C majeur, Hob. VIIh:1, (1786)
- Concerto nr. 2 in G majeur, Hob. VIIh:2, (1786)
- Concerto nr. 3 in G majeur, Hob. VIIh:3, (1786)
- Concerto nr. 4 in F majeur, Hob. VIIh:4, (1786)
- Concerto nr. 5 in F majeur, Hob. VIIh:5, (1786)
Vir baryton
- Concerto vir baryton in D, Hob. XIII:1 (voor 1770)
- Concerto vir baryton in D, Hob. XIII:2 (voor 1770)
- Concerto vir 2 barytone in D, Hob. XIII:3 (voor 1770)
Vir klawerbord
- Klawerbordconcerto nr. 1 in C, Hob. XVIII:1 (1756)
- Klawerbordconcerto nr. 2 in D, Hob. XVIII:2 (1767)
- Klawerbordconcerto nr. 3 in F with Horns and strings, Hob. XVIII:3 (1771)
- Klawerbordconcerto nr. 4 in G, Hob. XVIII:4 (1770)
- Klawerbordconcerto nr. 5 in C met strykinstrumente, Hob. XVIII:5 (1763)
- Klawerbordconcerto nr. 6 in F vir viool en strykinstrumente (dubbelconcerto), Hob. XVIII:6 (1766)
- Klawerbordconcerto nr. 7 in F, Hob. XVIII:7
- Klawerbordconcerto nr. 8 in C, Hob. XVIII:8 (1766)
- Klawerbordconcerto nr. 9 in G, Hob. XVIII:9 (twyfelagtige outeurskap, 1767)
- Klawerbordconcerto nr. 10 in C, Hob. XVIII:10 (1771)
- Klawerbordconcerto in F, Hob. XVIII:F1
- Klawerbordconcerto in F, Hob. XVIII:F2
- Klawerbordconcerto nr. 11 in D, Hob. XVIII:11 (1779–80) (Luister na die eerste beweging (hulp·inligting))
Sien ook
Notas
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 HC Robbins Landon, Haydn: Chronicle and Works, 5 vols, (Bloomington and London: Indiana University Press, 1976-) v. 1, Haydn: the Early Years, 1732-1765
- ↑ IMSLP Score
|
---|
Lyste van werke | |
---|
Ander werke | |
---|
Geassosieerde persone | Familie | |
---|
Vriende en minnaars | |
---|
Werkgewers en beskermheiliges | |
---|
Leerlinge | |
---|
Biografie en geleerdheid | |
---|
|
---|
Vernoem na Haydn | |
---|
Verwante artikels | |
---|
|
|
|