Lys van afgeleides
Saam met integrasie vorm differensiasie die hoofbewerkings van kalkulus. In die onderstaande lys is f en g differensieerbare funksies van die reële getal s. c is ook 'n reële getal.
Hierdie lys van afgeleides is voldoende om enige elementêre funksie te differensieer.
Algemene reëls by die afleiding van funksies
- Produkreël
- Kwosiëntreël
- Kettingreël
Afgeleides van eenvoudige funksies
|
|
|
|
Verwysings
- Stewart, J. (2003). Single Variable Calculus. (5th ed.). Belmont, USA: Thomson Learning.
- Groenewald, G.J., Hitge, M. (2005). Analise II Studiegids vir WISK121A. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit.
- Jordan, D.W., Smith, P. (2002). Mathematical techniques: An introduction for the engineering, physical and mathematical sciences. USA: Oxford University Press.
Aantekeninge
|
|