Leslie Hendrix (gebore 5 Junie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order (1990), Law & Order: Criminal Intent (2001), Community (2009), en Gotham (2014).
Filmografie
Televisiereekse
- 1990: Law & Order
- 2001: Law & Order: Criminal Intent
- 2009: Community
- 2014: Gotham
- 2015: A Series of First Dates
Video's
Eksterne skakels