Land Rover Defender 2007 Defender |
Oorsig |
---|
Vervaardiger |
Land Rover |
---|
Ook genoem |
Land Rover Ninety, One Ten |
---|
Produksie |
1983–huidig |
---|
Montering |
Solihull, Brittanje |
---|
Bakwerk en onderstel |
---|
Klas |
Veldvoertuig ("off roader") |
---|
Uitleg |
Voorenjin, vierwieldryf |
---|
Plek in geskiedenis |
---|
Voorganger |
Land Rover Series III |
Die Land Rover Defender (voorheen bekend as die Land Rover Ninety en die Land Rover One Ten) is 'n Britse vierwieldryf veldvoertuig wat ontwikkel is uit die oorspronklike Land Roverreeks van 1948. Land Rover het in Oktober 2013 aangekondig dat produksie ten einde sou loop teen Desember 2015, ná die deurlopende vervaardiging van 67 jaar.[1]
Land Rover 90, 110 & 127 |
Oorsig |
---|
Produksie |
1983–2013 |
---|
Bakwerk en onderstel |
---|
Bakstyl |
3-deur stasiewa (90) 5-deur stasiewa (110) 2-deur bakkie (90/110) 3-deur paneelwa |
---|
Spesifikasies |
---|
Enjin(s) |
2.25 L 56 kW I4 petrol (1983–1985) 2.25 L 46 kW I4 diesel (1983) 2.5 L 51 kW I4 diesel (1984–1993) 2.5 L 62 kW I4 petrol (1985–1993) 2.5 L 63 kW I4 Turbodiesel (1986–1990) 3.5 L 84 kW V8 (1983–1986) 3.5 L 100 kW V8 (1986–1993) |
---|
Ratkas |
4- of 5-gang handrat |
---|
Lengte |
160.5 dm (4077 mm) (90) 181.1 dm (4600 mm) (110) |
---|
Breedte |
70.5 dm (1791 mm) |
---|
Hoogte |
80.2 dm (2037 mm) (90) 84 dm (2134 mm) (110) |
---|
Asafstand |
92.9 dm (2360 mm) (90) 110 dm (2794 mm) (110) 127 dm (3226 mm) (127) |
---|
Plek in geskiedenis |
---|
Variante |
Land Rover Wolf Santana PS-10 |
Verwysings