Lêer:Afrikaner Vryheidsvlag.svg

’n Reghoekige vlag met die verhouding 2:3, bestaande uit drie ewe wye horisontale bane, van bo na onder oranje, wit en blou, en aan die broeksy ’n vertikale groen baan, een en een kwart die wydte van elk van die ander drie bane.