Kuressaare (Duits: Arensburg) is die grootse dorp op die Estniese eiland van Saaremaa, en het 'n bevolking van sowat 14 700 in 2011 gehad.