Kumasi is die tweede grootste stad van Ghana met 'n bevolking van 1 468 609 in 2007 en 'n oppervlakte van 254 km² naas die hoofstad Accra. Die stad is bekend soos geboortsplek van die voormalige Sekretarisse-generaal van die Verenigde Nasies Kofi Annan.
Ook speel die gewilde sokkerspan Asante Kotoko FC in Kumasi.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kumasi. |