Die Knysna- Nasionale Meergebied is 'n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.[1] Op 6 Maart 2009 het die park met die Nasionale Wildernispark, Tsitsikamma Nasionale Park en ander areas in staatsbesit saamgesmelt om die nuwe Tuinroete- Nasionale Park te vorm.
Die park is bekend vir sy meer met sonderlinge waterdiere en die hoë rotskranse langs die kloof deur na die kus.
Sien ook
Verwysings
- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.
Eksterne skakels
34°3′0″S 23°2′30″E / 34.05000°S 23.04167°O / -34.05000; 23.04167