'n Klopjag is 'n operasie wat deur die polisie uitgevoer kan word, gewoonlik om kriminele te verras. Dit word veral met onwettige vuurwapens en dwelms geassosieer.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.