Die klipkoester (Anthus crenatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in hoërliggende gebiede, hoofsaaklik hoër as 1000 m op steil klipbesaaide heuwelhange en Karookoppies. Die voël is 18 cm groot en weeg 31 gram. In Engels staan die voël bekend as die African rock pipit.
Sien ook
Bron
Verwysings
Eksterne skakels