Die Kleinpylstormvoël (Puffinus assimilis) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 25 – 30 cm groot en weeg 210 – 290 g met 'n vlerkspan van 56 – 66 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Little shearwater.
Sien ook
Bron
Verwysings