Die Klein Buffelsvleispruit is 'n spruit wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit ledig in die J.L. de Bruindam 4 km oos van Burgersdorp en is geleë in die opvanggebied van die Oranjerivier. Die rivier onderkant die dam se uitloop is die Stormbergspruit.