Kim Chan (28 Desember 1917 – 5 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Fifth Element (1997), Lethal Weapon 4 (1998), The Corruptor (1999), en 16 Blocks (2006).
Filmografie
Rolprente
- 1991: American Shaolin
- 1997: The Fifth Element
- 1998: Lethal Weapon 4
- 1999: The Corruptor
- 2004: Zen Noir
- 2006: 16 Blocks
Televisiereekse
- 1993: Kung Fu: The Legend Continues
Eksterne skakels