Die kleur karmosyn is 'n diep skakering van rooi wat geen geel bevat nie, en na rooi-violet neig.
Volgens verskeie kleurskemas word karmosyn as volg voorgestel: