Die Kardinaalkwelea (Quelea cardinalis) is 'n voël en seldsame swerwer in beboste grasveld en landbougebiede. Die voël is nog net een keer in Suider-Afrika opgeteken. Dit word 10 – 11 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cardinal Quelea.
Sien ook
Bron
Verwysings