Die Kammanassiedam is 'n besproeiingsdam in die Kammanassierivier in die Klein Karoo digby De Rust. Dit het 'n betonwal wat 390 meter lank en 35 meter hoog is vanaf die rivierbedding. Wanneer die dam vol is, is die meer 15 km lank. Die dam is in 1923 voltooi. Einde 2023 was die bakmaat 34,4 miljard liter.
Sien ook
Bron