John Charles Manning

John Charles Manning
botanikus
John C. Manning
Volledige naam
Gebore 1962
Oorlede
Geboorteland Suid-Afrika
Bekend van
Standaardafkorting J.C.Manning

Die aangeduide standaardafkorting kan gebruik word by die aanhaling van 'n botaniese naam gepubliseer deur John Charles Manning.

In die Index Kewensis is 'n lys te vinde van deur hierdie persoon (mede-)gepubliseerde name

John Charles Manning (Pietermaritzburg, 1962 -) is 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. Hy is sedert 1989 'n navorser in die Compton Herbarium van die Nasionale Botaniese Instituut van Suid-Afrika en het in die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut van Kirstenbosch gewerk.

Werke

Lessertia frutescens (L.) Goldblatt et J.C.Manning
  • Goldblatt, P & JC Manning. 1996. Reduction of Schizostylis (Iridaceae: Ixioideae) in Hesperantha Novon 6: 262-264
  • Goldblatt, P & JC Manning. Notes on the systematics & nomenclature of Tritonia (Iridaceae: Crocoideae). Bothalia 36: 2006
  • Goldblatt, P & JC Manning. Hyacinthaceae. Ornithogalum kirstenii sp. nov. (Albuca group: subgenus Falconera) from Western Cape, South Africa & new combinations in the group. Bothalia 36: 2006
  • Goldblatt, P & JC Manning. New species of Iridaceae from the Bokkeveld & the Hantam-Roggeveld centre of endemism, South Africa. Bothalia 36: 2006
  • Goldblatt, P & JC Manning. Asphodelaceae. A new species of Trachyandra section Trachyandra from Western Cape, South Africa. Bothalia 36:2006
  • Goldblatt, P & JC Manning. A systematic revision of the southern African genus Babiana (Iridaceae: Crocoideae). Strelitzia 2006
  • Goldblatt, P & JC Manning 2006. Pollination of Romulea syringodeoflora (Iridaceae: Crocoideae) by a long-proboscid fly, Prosoeca sp. (Diptera: Nemestrinidae). S. African J. Bot. 56-59
  • Goldblatt, P. & JC Manning. 2000. Cape plants: a conspectus of the Cape flora of South Africa. Strelitzia 9:
  • John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4

Die standaard skrywer afkorting J.C. Manning word gebruik om John Charles Manning as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam gebruik word.

Sien ook

Eksterne skakels