Johannesburg Stad Parke is 'n Nie-winsgewende maatskappy ingestel kragtens Artikel 21 van die Suid-Afrikaanse maatskappywet en ten volle besit deur die Stad van Johannesburg.
Dit is getaak met die instandhouding van begraafplase,[2] parke, groen gebiede en bome[3] rondom Johannesburg.
Groot Johannesburg Parke
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels