Johannes Andries (Dries) de Ridder (1898–1960) was 'n staatsamptenaar in Suid-Afrika. Hy was Sekretaris van Maatskaplike Welsyn en Pensioene onder Hans Strijdom, asook sekretaris van die kommissie wat die 1920's die Krugerwildtuin park beplan het. Johannes was die seun van Thomas de Ridder (1871–1937), met grootjie aan vaderskant, ds. Johannes de Ridder (1833–1896), en die pa van argitek Johan de Ridder. Dries was getroud aan Cecile de Ridder (1901-2002), die suster van dr. Willem H.J. Punt (1900–1981), jare lank die krag agter die oprigting van die Stigting Simon van der Stel.[1] (vandag die "grootste en oudste bewaringslobbygroep in Suid-Afrika").[2]
Verwysings