Jingpho (Jinghpaw, Chingp'o, Jìngphòʔ gà / ဈိာင်ေဖါစ်) of Kachin (Birmaans: ကချင်ဘာသာ, [kətɕɪ̀ɰ̃ bàðà]) is 'n Sino-Tibettaanse taal wat deur 940 000 mense gepraat word, veral in die Kachin-deelstaat in Noord-Mianmar en die aangrensende Yunnanprovinsie in die suide van die Volksrepubliek China. Die Turung in die Indiese deelstaat Assam praat 'n Jingpho-dialek met baie Assamese leenwoorde, Singpho, genoem.
Verwysings