Jeff Coetzee
Jeff Coetzee
|
Jeff Coetzee (regs), met sy spanmaat Jonathan Erlich (links).
|
Land
|
Suid-Afrika
|
Woonplek
|
Floridaheuwels, Suid-Afrika
|
Geboortedatum
|
25 April 1977 (1977-04-25) (47 jaar oud)
|
Geboorteplek
|
Okiep, Suid-Afrika
|
Lengte
|
1,73 m[1]
|
Gewig
|
70 kg[1]
|
Begin professioneel
|
1996[1]
|
Spelstyl
|
Regshandig (tweehandig dubbelhandrug- en -voorhandhoue)
|
Loopbaan-wengeld
|
$1 178 517[1]
|
Enkelspel
|
Loopbaanrekord
|
0–3[1]
|
Loopbaantitels
|
0[1]
|
Hoogste rang
|
No. 184 (6 Desember 1999)[1]
|
Grand Slam-uitslae
|
Australiese Ope
|
K2 (2000)
|
Franse Ope
|
K1 (1999, 2000)
|
Wimbledon
|
K3 (1999)
|
VSA-Ope
|
K2 (2000)
|
Dubbelspel
|
Loopbaan-rekord
|
200–203[1]
|
Loopbaantitels
|
6[1]
|
Hoogste rang
|
No. 3 (3 November 2008)[1]
|
Australiese Ope
|
HE (2003, 2008)
|
Franse Ope
|
3R (2002, 2007)
|
Wimbledon
|
2R (2000, 2002, 2008, 2009)
|
VSA-Ope
|
KE (1999)
|
Gemengde dubbelspel
|
Loopbaan-rekord
|
3–19
|
Loopbaantitels
|
3
|
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
|
Laaste opgedateer op: 18 April 2013.
|
Jeff Coetzee (25 April 1977-) ’n Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die eerste bruin tennisspeler wat 'n nasionale titel gewen het: die 0.12- nasionale kampioenskap in 1988. Kenmerkend van sy styl is sy dubbelhandrug- en -voorhandhoue. Hy het reeds ses ATP-dubbelspeltitels gewen en daarnaas in tien eindstryde gespeel.[2] Coetzee is op 25 April 1977 in Okiep gebore en speel sedert 1996 professioneel tennis.
ATP-titels
No.
|
Datum
|
Toernooi
|
Oppervlak
|
Maat
|
Opponente in eindstryd
|
Telling
|
1.
|
15 Julie 2002
|
Amersfoort, Nederland
|
Klei
|
Chris Haggard
|
André Sá Alexandre Simoni
|
7–6(7–1), 6–3
|
2.
|
30 September 2002
|
Tokyo, Japan
|
Hard
|
Chris Haggard
|
Jan-Michael Gambill Graydon Oliver
|
7–6(7–4), 6–4
|
3.
|
30 Desember 2002
|
Adelaide, Australië
|
Hard
|
Chris Haggard
|
Max Mirnyi Jeff Morrison
|
2–6, 6–4, 7–6(9–7)
|
4.
|
8 Januarie 2007
|
Auckland, Nieu-Seeland
|
Hard
|
Rogier Wassen
|
Simon Aspelin Chris Haggard
|
6–7(9–11), 6–3, [10–2]
|
5.
|
17 Junie 2007
|
's-Hertogenbosch, Nederland
|
Gras
|
Rogier Wassen
|
Martin Damm Leander Paes
|
3–6, 7–6(7–5), [12–10]
|
6.
|
14 April 2008
|
Estoril, Portugal
|
Klei
|
Wesley Moodie
|
Jamie Murray Kevin Ullyett
|
6–2, 4–6, [10–8]
|
Verwysings
- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 "Player profile – Jeff Coetzee". www.atpworldtour.com (in Engels). Association of Tennis Professionals (ATP). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018. Besoek op 18 Julie 2017.
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Eksterne skakels
|
|