Jasjalta-rajon (Russies: Яшалтинский район, Kalmikies: Яшлтан район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die suidwestelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Stawropol-krai. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Jasjalta.
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Sarpa-rajon 17 178 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]