Japan
|
|
Volle naam
|
Japanse nasionale sokkerspan
|
Bynaam/me
|
サムライ・ブルー (Samurai Blue)
|
Afrigter
|
Hajime Moriyasu
|
Kaptein
|
Wataru Endō
|
Liga
|
AFC
|
|
Die Japannese nasionale sokkerspan (Japannees: サッカー日本代表 Sakkā Nippon Daihyō) is 'n span sokkerspelers wat Japan in internasionale wedstryde verteenwoordig, soos die Sokker-Wêreldbeker of die Asiese Beker.
Die eerste wedstryd wat hulle gespeel het was op 9 Mei 1917 toe hulle met 0-5 teen China verloor het.