Jacqueline Kim (gebore 31 Maart 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek: Generations (1994), Volcano (1997), The Hollywood Sign (2001), en Advantageous (2015).
Filmografie
Rolprente
- 1994: Star Trek: Generations
- 1997: Volcano
- 1999: Brokedown Palace
- 2001: The Hollywood Sign
- 2002: Charlotte Sometimes
- 2005: Red Doors
- 2015: Advantageous
Eksterne skakels