Irvine Welsh

Irvine Welsh
Irvine Welsh in 2004
Gebore27 September 1958 (1958-09-27) (66 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepKortverhaalskrywer, digter en skrywer
Bekend virTrainspotting
Webwerfwww.irvinewelsh.net

Irvine Welsh (gebore 27 September 1958) is 'n Skotse skrywer en dramaturg.

Sy roman Trainspotting is verfilm in 'n rolprent met dieselfde naam. Sy werk word gekenmerk deur 'n rou Skotse dialek en 'n wreede uitbeelding van die lewe in Edinburg. Hy het ook tonele en draaiboeke geskryf, en is die regisseur van verskeie kort films.

In 2021 is 'n TV-verwerking van sy roman Crime in die VK bekendgestel as 'n reeks van 6 episodes met Dougray Scott as speurder Lennox. Dit is die eerste TV-aanpassing wat ooit gemaak is uit 'n boek deur Irvine Welsh.[1]

Bibliografie

  • Trainspotting (1993)
  • Marabou Stork Nightmares (1995)
  • Filth (1998)
  • Glue (2001)
  • Porno (2002)
  • The Bedroom Secrets of the Master Chefs (2006)
  • Crime (2008)
  • Skagboys (2012)
  • The Sex Lives of Siamese Twins (2014)
  • A Decent Ride (2015)
  • The Blade Artist (2016)
  • Dead Men's Trousers (2018)
  1. From Trainspotting to the TV series of Crime: the Irvine Welsh interview - The Shortlisted Magazine - 19-11-2021 - https://the-shortlisted.co.uk/irvine-welsh-trainspotting-crime-interview/