In die proses van ionisasie word 'n elektries neutrale atoom óf positief óf negatief gelaai. Sommige stowwe is makliker om te ioniseer as ander, dit hang van die stof se ionisasie-energie af.[1]Ioniserende straling is 'n algemene oorsaak van ionisasie, maar dit kan ook die gevolg van onder andere hoë temperature en radioaktiewe verval wees.