Die Instituto Federal da Bahia is 'n universiteit geleë in Salvador da Bahia, Bahia, Brasilië.[1]
Dit is op 2 Junie 1910 gestig.[2][3]