Indiese geelneusalbatros
|
|
Suid-oostelike kus van Tasmanië
|
|
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Domein:
|
|
Koninkryk:
|
|
Filum:
|
|
Klas:
|
|
Orde:
|
|
Familie:
|
|
Genus:
|
|
Spesie:
|
T. carteri
|
Binomiale naam
|
Thalassarche carteri
|
Sinonieme
|
Thalassarche chlororhynchos carteri
Thalassarche bassi
|
Die Indiese geelneusalbatros (Thalassarche carteri) is voël wat volop is aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Dit is die algemeenste albatros aan die kus van KwaZulu-Natal. Die voël is 75 – 80 cm groot, weeg 2.1 - 2.9 kg en het 'n vlerkspan van 2.0 - 2.2 meter. Hulle broei op eilande in die suid Indiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Indian yellow-nosed albatross.
Fotogalery
Sien ook
Bron
Verwysings