Hoërskool Noordheuwel

Hoërskool Noordheuwel

Die Hoërskool Noordheuwel is in 1981 in Krugersdorp (tans Mogale City) gestig.

Bestuur

Die skoolhoof is Mnr Dawie Kriel. Hy word bygestaan deur vyf adjunkhoofde (vir Akademie, Sport, Administrasie, IT en Geboue en Terrein)[1]

Identiteit

Die Hoërskool Noordheuwel is die grootste Afrikaanse skool in die wêreld en onder die top tien skole van die Gauteng provinsie in Suid-Afrika. Dit is bekend vir uitnemende akademiese prestasies waar leerders ook aan meer as 15 sportsoorte en verskeie kulturele aktiwiteite kan deelneem.[2]

Verwysings