Hiroshi Hara (原 寛 Hara Hiroshi, 5 Januarie 1911 - 24 September 1986) was 'n Japannese plantkundige. Hy het in mosse gespesialiseer, maar het ook ander plante beskryf.[1]
Die standaardouteursafkorting H.Hara word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Verwysings