Hennie Muller

Hennie Muller Rugbyportaal
Volle naam Hendrik Scholtz Vosloo Muller
Bynaam Windhond
Geboortedatum 26 Maart 1922
Geboorteplek Witbank, Suid-Afrika
Sterftedatum 26 April 1977 (op 55)
Sterfteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,8 m
Massa 82,8 kg
Skool Hoërskool Marthinus Wessels
Eggenote Florence Roberts
Kinders Melanie Muller (Springbokhokkiespeelster)
Steven
Leonard
Beroep Mynwerker, motorwerktuigkundige, rugbyafrigter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agsteman
Springbokno. 277
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Wakkerstroom
ERPM
Parow
Northerns
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Transvaal
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1949–1953 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 13 (16)
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
1965 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Hendrik Scholtz Vosloo Muller (26 Maart 192226 April 1977) was ’n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se twee-en-twintigste Springbokkaptein.

Vroeë lewe

Hennie is in Witbank gebore as die jongste van vyf seuns van Stephanus Muller en sy vrou Maria Sophia Hendrika Scholtz Vosloo. Muller se moeder is ’n maand na sy geboorte oorlede en sy vader vyf maande later. Hy en sy broers het uitmekaar gespat en Hennie is deur sy tante, Isobel Fourie en haar man Chris, grootgemaak. Op Laerskool Ficksburg het hy op vleuel gespeel. Daarna het hy aan die Hoërskool Marthinus Wessels in Wakkerstroom die Junior Sertifikaat behaal. Hy was baie vinnig, 10.4 sekondes vir 100 jaarts as ’n veertienjarige, het ook in hoogspring goed gedoen en was vir drie agtereenvolgende jare Victor Ludorum van sy skool. Hy het steeds vleuel maar later ook losskakel gespeel. Toe hy 15 was het hy al vir die dorp se tweede span op heelagter uitgedraf. Hy het skool verlaat in Graad 10 (St. 8) en by die East Rand Proprietary Mine (ERPM-myn) in Boksburg saam met sy broers gaan werk.

Rugbyloopbaan

Aanvanklik het Muller steeds vleuel gespeel in die juniorspanne, maar nadat Jack Kipling, sy afrigter, hom na agsteman verskuif het, het hy in 1942 na die eerstespan opgeskuif. In 1943 het hy vir die eerste keer vir Transvaal uitgedraf. In 1945 verander hy van beroep en gaan werk in Parow in die motorbedryf. Hy 1946 haal hy die span van die Westelike Provinsie. In 1947 was hy terug by ERPM en was weer vir Transvaal beskikbaar. Hy het egter dié jaar ’n skoueroperasie ondergaan en kort na sy herstel het al sy knieligamente tydens ’n wedstryd geskeur. Na drie weke in die hospitaal en nog ses weke in gips oorkom hy die kniebesering.

In 1949 speel hy Springbokproewe en word gekies as die Springbokagsteman om teen die All Blacks in vier toetse te speel. Hy voer in 1950 Transvaal aan wat die Curriebeker vir die derde keer wen. Hy word gekies as onderkaptein vir die toerspan na Brittanje en Frankryk in 1951/52. Nadat Basil Kenyon ’n ernstige oogbesering opgedoen het, het Muller Suid-Afrika in al vyf toetse aangevoer, onder meer teen Skotland op Murrayfield waar Suid-Afrika met 44-0 gewen het.

In 1953 gaan werk hy weer in Kaapstad en speel weer vir die Westelike Provinsie wat hy ook aanvoer. Hy voer ook die Springbokke aan in al vier toetse teen die Wallabies in dié jaar. Dit was ook sy laaste toets. Na sy uittrede was hy nog betrokke as afrigter in die sport.

Vanweë sy besondere spelpatroon as agsteman het Muller die bynaam Windhond gekry. Hoewel hy baie klem op sy spoed laat val het, het hy fiksheid as belangriker beskou. In sy tyd was hy ’n omstrede speler vanweë sy besondere wyse van verdedigende spel. Tydens lynstane het hy baie diep gestaan – regoor die senters, soos die reëls toe nog toegelaat het. Sy teenstanders het hom daarvan beskuldig dat hy die spel versmoor. Hy het egter nooit buite die reëls gespeel nie en eers later is die reëls aangepas om die lengte van die lynstane te beperk. Muller was goed daarin om dié tekortkominge in die reëls te omseil. Hy het die Springbokke in 13 toetse verteenwoordig en in 9 aangevoer. Tydens sy toetsloopbaan het hy drie drieë gedruk, een strafdoel en twee doelskoppe aangeteken sodat sy 16 punte in die na-oorlogse periode die vierde meeste was.

In 1952 is hy bekroon met die Sportman-van-die-jaartoekenning.

Uittrede

Na sy uittrede het Muller op afrigting gekonsentreer en het hy die Westelike Provinsie onder hande geneem. In 1960 was hy Springbokbestuurder teen die All Blacks en Springbokafrigter tydens die toer na Australië en Nieu-Seeland in 1965.

Hy sterf in 1977 terwyl hy besig was met ’n motiveringstoespraak voor leerlinge van die Laerskool Goodwood-Park in Goodwood.

Bronne

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Basil Kenyon
Springbokkaptein
1937-1951
Opgevolg deur
Stephen Fry

Read other articles:

Wahrheit und Dichtung di Melchior Kirchhofer con note marginali che potrebbero essere state scritte da Joseph Eiselein. Glosas Emilianenses sono annotazioni, aggiunte a questo codice latino, che vengono considerate le prime frasi scritte in lingua castigliana. Una pagina da un manoscritto miniato con marginalia dipinti. Quaestio II.8 nell'edizione 1621 dell'Arithmetica di Diofanto di Alessandria, il cui margine destro è divenuto famoso per l'annotazione di Fermat sul suo ultimo teorema. Marg...

 

Keuskupan TrevisoDioecesis TarvisinaKatolik Katedral TrevisoLokasiNegaraItaliaProvinsi gerejawiVenesiaStatistikLuas2.194 km2 (847 sq mi)Populasi- Total- Katolik(per 2010)885.220807,020 (91.2%)Paroki265InformasiDenominasiGereja KatolikRitusRitus RomaPendirianAbad ke-4KatedralCattedrale di S. Pietro ApostoloKepemimpinan kiniPausFransiskusUskupMichele TomasiEmeritusGianfranco Agostino Gardin, O.F.M. Conv.Paolo MagnaniPetaSitus webwww.diocesitv.it Keuskupan Trev...

 

Belgian artist Jeanne TercafsBorn1898 (1898)Died1944 (aged 45–46)NationalityBelgianKnown forSculpture Jeanne Tercafs (1898–1944) was a Belgian artist. Biography Tercafs was born in 1898.[1] She was married to Alexis Bertrand.[2] She studied at the Académie royale des beaux-arts de Liège and the Académie Royale des Beaux-Arts in Brussels.[3] In 1935 she applied for and received from the grant from the Belgium Ministry of Colonies to travel to t...

Beltway around central Moscow, Russia This article is about the Third Ring Road in Moscow. For similarly named roads in other cities, see Third Ring Road (disambiguation). Third Ring RoadТре́тье Tра́нспортное Kольцо́The Third Ring Road (in green) in Moscow[1]Route informationMaintained by the city of MoscowLength35 km (22 mi)HistoryConstruction started in 1960 and finished on December 5, 2003.Major junctionsOrbital around central Moscow, Russia ...

 

2009 single by Tim McGrawSouthern VoiceSingle by Tim McGrawfrom the album Southern Voice ReleasedSeptember 21, 2009 (2009-09-21)GenreCountryLength4:02LabelCurbSongwriter(s) Bob DiPiero Tom Douglas Producer(s) Byron Gallimore Tim McGraw Darran Smith Tim McGraw singles chronology It's a Business Doing Pleasure with You (2009) Southern Voice (2009) Still (2010) Southern Voice is a song written by Bob DiPiero and Tom Douglas and recorded by American country music artist Tim McGraw...

 

Artikel ini perlu dikembangkan agar dapat memenuhi kriteria sebagai entri Wikipedia.Bantulah untuk mengembangkan artikel ini. Jika tidak dikembangkan, artikel ini akan dihapus.Artikel ini tidak memiliki referensi atau sumber tepercaya sehingga isinya tidak bisa dipastikan. Tolong bantu perbaiki artikel ini dengan menambahkan referensi yang layak. Tulisan tanpa sumber dapat dipertanyakan dan dihapus sewaktu-waktu.Cari sumber: Abd ar-Rahman al-Bazzaz – berita · surat kaba...

German nuclear physicist winner of Nobel Prize in Physics Mössbauer redirects here. For other uses, see Mössbauer (disambiguation). This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Rudolf Mössbauer – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (February 2013) (Learn how and when to remove this message) Rud...

 

Parliamentary constituency in the United Kingdom, 1918–1997 For other electoral districts, see Electoral disctrict of Hamilton. This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Hamilton UK Parliament constituency – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (October 2007) (Learn how and when to remove...

 

For a list of all planetary missions, including orbiters and flybys, see List of Solar System probes. This is a list of all spacecraft landings on other planets and bodies in the Solar System, including soft landings and both intended and unintended hard impacts. The list includes orbiters that were intentionally crashed, but not orbiters which later crashed in an unplanned manner due to orbital decay. Colour key:   – Unsuccessful soft landing, intentional hard landing, or mission...

Location of Duval County in Florida This is a list of the National Register of Historic Places listings in Duval County, Florida. This is intended to be a complete list of the properties and districts on the National Register of Historic Places in Duval County, Florida, United States. The locations of National Register properties and districts for which the latitude and longitude coordinates are included below, may be seen in a map.[1] There are 110 properties and districts listed on...

 

Vương cung Thánh đường Thánh StephenSzent István-székesegyházĐịa điểmSzékesfehérvárQuốc gia HungaryHệ pháiNhà thờ Công giáo La MãKiến trúcPhong cáchBaroque Vương cung Thánh đường Thánh Stephen[1] (tiếng Hungary: Szent István-székesegyház) còn được gọi là Nhà thờ Székesfehérvár[2][3] là tên của một nhà thờ Công giáo ở Hungary.[4] Đây là nhà thờ chính của thành phố Székes...

 

ديهيدروتاكيستيرول الاسم النظامي (1S,3E,4S)-3-[(2E)-2-[(1R,3aS,7aR)-1-[(E,2R,5R)-5,6-Dimethylhept-3-en-2-yl]-7a-methyl-2,3,3a,5,6,7-hexahydro-1H-inden-4-ylidene]ethylidene]-4-methylcyclohexan-1-ol يعالج فرط جارات الدرقية،  ومرض الكلى المزمن  اعتبارات علاجية ASHPDrugs.com معلومات مايكروميدكس التفصيلية للمستهلك مدلاين بلس a682335 معرّفات CAS 67-96-9 Y ...

Science museum in Mexico City, Mexico Museum of Light, Mexico CityLocationMexico Coordinates19°26′10″N 99°07′48″W / 19.436153°N 99.130094°W / 19.436153; -99.130094Location of Museum of Light, Mexico City[edit on Wikidata] The Museum of Light (Spanish: Museo de la Luz) is a science museum dedicated to the phenomena of light, located in the former San Ildefonso College in the historic center of Mexico City. It was opened in 1996 originally in the former c...

 

Questa voce sull'argomento cestisti croati è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Segui i suggerimenti del progetto di riferimento. Krešimir LončarLončar al tiro con la maglia del ChimkiNazionalità Croazia Germania Altezza208 cm Peso117 kg Pallacanestro RuoloCentro Termine carriera2019 CarrieraGiovanili  Spalato Squadre di club 2000-2003 Pall. Treviso26 (89)2000-2001→  DJK Würzburg26 (112)2001-2002→  Wü...

 

2011 single by Bow Wow featuring Lil Wayne SweatSingle by Bow Wow featuring Lil Waynefrom the album Underrated ReleasedOctober 14, 2011Length4:52LabelCash MoneyUniversal MotownSongwriter(s)Shad MossDwayne CarterBrandon GreenNoel FisherRocco ValdesJermaine PreyanProducer(s)MaejorDetailBow Wow singles chronology Ain't Thinkin' 'Bout You (2011) Sweat (2011) Better (2012) Lil Wayne singles chronology Just in Love (Remix)(2011) Sweat(2011) I'm a Boss (Remix)(2011) Music videoSweat on YouTu...

Esta página cita fontes, mas que não cobrem todo o conteúdo. Ajude a inserir referências (Encontre fontes: ABW  • CAPES  • Google (N • L • A)). (Abril de 2020) O Cazaquistão, é um país de vastas estepes, foi desde tempos antigos atravessados por populações nômades. No início da Era Moderna, é povoado por nômades turcos – os cazaques – caçadores e pastores, cujas tradições sociais são baseadas em uma estrutura d...

 

Roman Catholic basilica, a landmark of Rome, Italy This article is about the cardinalatial church in Rome. For other churches named for the same saint, see Church of Saint Chrysogonus. Church in Rome, ItalySan CrisogonoBasilica of Saint Chrysogonus (in English)Sancti Crisogoni (in Latin)The churchClick on the map for a fullscreen view41°53′21″N 12°28′25″E / 41.889100°N 12.473732°E / 41.889100; 12.473732LocationPiazza Sonnino 44, RomeCountryItalyDenomination...

 

Type of metamorphic rock This article is about the rock. For the toy, see Marble (toy). For other uses, see Marble (disambiguation). MarbleMetamorphic rockCarrara marble quarry in ItalyCompositionMostly calcite or dolomitePhysical CharacteristicsFabricTypically not foliatedRelationshipsProtolithscarbonate minerals, Limestone, Dolomite Marble is a metamorphic rock consisting of carbonate minerals (most commonly calcite (CaCO3) or dolomite (CaMg(CO3)2) that have recrystallized under the influen...

Abolished legislature of the Orange Free State Volksraad van die Oranje-VrystaatCoat of arms of the Orange Free StateTypeTypeUnicameral HistoryEstablished1854Disbanded31 May 1902StructureSeats57[1]Length of term4 yearsMeeting placeBloemfontein The Volksraad of the Orange Free State (Afrikaans: Volksraad van die Oranje-Vrystaat) was the unicameral parliament of the Orange Free State. It was the supreme authority of Orange Free State.[2] Volksraad had 52-57 members representing ...

 

Religious order Order of Poor Clerics Regular of the Mother of God of the Pious SchoolsLatin: Ordo Clericorum Regularium Pauperum Matris Dei Scholarum PiarumAbbreviationSchP, SPNicknamePiaristsFormation25 March March 25, 1617(407 years ago) (March 25, 1617-03-25)FounderSaint Fr. Joseph Calasanz, Sch. P.TypeCatholic religious & Mendicant order of Clerics Regular of pontifical rightHeadquartersPiazza dei Massimi, 4, Rome, ItalyCoordinates41°53′50.5″N 12°28′24.33″E...