Heinkel HE 177
|
|
Tipe
|
Bomwerper en torpedodraer
|
Vervaardiger
|
Heinkel
|
Nooiensvlug
|
19 November 1939
|
Status
|
Uit diens gestel
|
Hoofgebruiker
|
Luftwaffe
|
Die Heinkel He 177 was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 19 November 1939.
Tegniese besonderhede
Besonderhede van die Heinkel HE 117A-5/R7:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
2
|
Tipe motor
|
Skroef
|
Vervaardiger
|
Daimler-Benz DB 610 stermotors
|
Kraglewering per motor
|
2 950 perdekrag
|
Vlerkspan
|
31,44 m
|
Lengte
|
22,00 m
|
Hoogte
|
6,40 m
|
Normale opstyg massa
|
27 200 kg
|
Maks. snelheid
|
488 km/h op 6 100 m
|
Operasionele hoogte
|
15 200 m
|
Togafstand met twee missiele aan boord
|
5 000 km
|
Bewapening
|
Een 20 mm MG 151 kanon in die neus en
een in die stertskiettoring,
twee 13 mm MG 131 masjiengewere,
drie 7,9 mm MG 81 masjiengewere.
|
Bomvrag
|
1 000 kg in bomlaai en twee torpedo's,
seemyne of missiele eksterne.
|
Bron