Crymophilus fulicarius
Die Grysfraiingpoot (Phalaropus fulicarius) is 'n waadvoël wat redelik algemeen aan die Weskus voorkom en seldsaam is aan die suid- en ooskus. In Engels staan die voël bekend as die Red phalarope.
{{cite web}}
|ref=harv