Groot kwasargroep

’n Kunstenaarsvoorstelling van ’n enkele kwasar wat sy energie kry uit die akkresieskyf om ’n swartkolk met ’n massa van 2 miljard keer dié van die Son.

’n Groot kwasargroep is ’n groep kwasars (’n soort aktiewe sterrestelselkern om swartkolke) wat moontlik die grootste bekende strukture in die heelal vorm. Daar word geglo hulle is die voorlopers van mure en filamente wat in die relatief nabye heelal aangetref word.[1]

Bekende groepe

Op 11 Januarie 2013 is die ontdekking van die Groot GKG deur die Universiteit van Sentraal-Lancashire aangekondig – verreweg die grootste bekende struktuur in die heelal. Dit bestaan uit 73 kwasars en is tussen 1,4 miljard en 4 miljard ligjare breed.[2] Volgens die navorser en skrywer Roger Clowes is voorheen gedink die bestaan van sulke groot strukture is onmoontlik en dat niks groter as sowat 1,2 miljard ligjare kan wees nie.[3][4]

Lys van groot kwasargroepe

Groot kwasargroepe
Naam Datum Gemiddelde afstand Grootte # kwasars Notas
Webster-GKG
(GKG 1)
1982 z=0,37 7002100000000000000100 megaparsek (Mpk) 5 Die eerste groot kwasargroep wat ontdek is; dit was toe die grootste bekende struktuur.[5][6][1]
Crampton-Cowley-Hartwick-GKG
(GKG 2 , Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 10)
1987 z=1,11 700160000000000000060 Mpk 28 Die tweede groep wat ontdek is.[5][1][7]
Clowes-Campusano-GKG
(U1.28, GKG 3)
1991 z=1,28 Lengte: 630 Mpk 34 Die derde groep wat ontdek is.[5][8]
1995 z=1,9 ~120 Mpk 10 Ontdek deur Graham, Clowes, Campusano.[9][1][7]
1995 z=0,19 60 Mpk 7 Ontdek deur Graham, Clowes, Campusano[9][1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 1 1996 z=0,6 96 Mpk 12 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 2 1996 z=0,6 R=111 Mpk 12 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 3 1996 z=1,3 R=123 Mpk 14 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 4 1996 z=1,9 R=104 Mpk 14 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 5 1996 z=1,7 R=146 Mpk 13 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 6 1996 z=1,5 R=94 Mpk 10 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 7 1996 z=1,9 R=92 Mpk 10 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 8 1996 z=2,1 R=104 Mpk 12 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 9 1996 z=1,9 R=66 Mpk 18 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 11 1996 z=0,7 R=157 Mpk 11 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Komberg-Kravtsov-Lukash-GKG 12 1996 z=1,2 R=155 Mpk 14 Ontdek deur Komberg, Kravtsov, Lukash.[1][7]
Newman-GKG
(U1.54)
1998 z=1,54 150 Mpk 21 Ontdek deur P.R. Newman e.a. Dit lê parallel met die Clowes-Campusano-GKG.[8][1]
Tesch-Engels-GKG 2000 z=0,27 140 Mpk 7 Die eerste groep wat deur X-strale ontdek is.[1]
U1.11 2011 z=1,11 780 Mpk
  • lengte: 780 Mpc
38 [5][8]
Groot GKG
(U1.27)
2013 z=1,27 1 240 Mpk
  • kenmerkende grootte: 500 Mpk
  • lengte: 1 240 Mpk
73 Tans die grootste struktuur in die sigbare heelal.[5][10]

Verdere leesstof

  • R.G.Clowes; "Large Quasar Groups – A Short Review"; 'The New Era of Wide Field Astronomy', ASP Conference Series, Vol. 232.; 2001; Astronomical Society of the Pacific; ISBN 1-58381-065-X ;

Bibcode2001ASPC..232..108C

Verwysings

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 1,17 R.G.Clowes; "Large Quasar Groups – A Short Review"; 'The New Era of Wide Field Astronomy', ASP Conference Series, Vol. 232.; 2001; Astronomical Society of the Pacific; ISBN 1-58381-065-X ; Bibcode2001ASPC..232..108C
  2. Wall, Mike (11 Januarie 2013). "Largest structure in universe discovered" (in Engels). Fox News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015.
  3. Wall, Mike (11 Januarie 2013). "Largest Structure In Universe, Large Quasar Group, Challenges Cosmological Principle". The Huffington Post.
  4. Clowes, Roger; Harris, Kathryn A.; Raghunathan, Srinivasan; Campusano, Luis E.; Söchting, Ilona K.; Graham., Matthew J. (11 Januarie 2013). "A structure in the early Universe at z ∼ 1.3 that exceeds the homogeneity scale of the R-W concordance cosmology". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. Bibcode:2013MNRAS.429.2910C. doi:10.1093/mnras/sts497.
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 Clowes, Roger G.; Harris, Kathryn A.; Raghunathan, Srinivasan; Campusano, Luis E.; Soechting, Ilona K.; Graham, Matthew J.; "A structure in the early universe at z ~ 1.3 that exceeds the homogeneity scale of the R-W concordance cosmology"; Bibcode2012arXiv1211.6256C ; doi:10.1093/mnras/sts497 ; Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013
  6. Webster, Adrian (Mei 1982). "The clustering of quasars from an objective-prism survey". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 199: 683–705. Bibcode:1982MNRAS.199..683W.
  7. 7,00 7,01 7,02 7,03 7,04 7,05 7,06 7,07 7,08 7,09 7,10 7,11 7,12 7,13 Boris V. Komberg, Andrey V. Kravtsov, Vladimir N. Lukash; "The search and investigation of the Large Groups of Quasars"; Bibcode1996astro.ph..2090K ;
  8. 8,0 8,1 8,2 Clowes, Roger; Campusano, Luis E.; Graham, Matthew J.; S¨ochting, Ilona K. (September 2001). "Two close Large Quasar Groups of size ∼ 350 Mpc at z ∼ 1.2". Mon. Not. R. Astron. Soc.
  9. 9,0 9,1 Graham, M. J.; Clowes, R. G.; Campusano, L. E.; "Finding Quasar Superstructures"; Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, Vol. 275, NO. 3/AUG1, P. 790, 1995 August; Bibcode1995MNRAS.275..790G
  10. ScienceDaily, "Biggest Structure in Universe: Large Quasar Group Is 4 Billion Light Years Across", Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013

Eksterne skakels