Glenwood is een van die oudste voorstede in suidelike Durban, KwaZulu-Natal (Suid-Afrika). Volgens die 2001-sensus het Glenwood 'n bevolking van 5 617 gehad, van wie 3 950 (70,3%) Blankes was.[1]
Eksterne skakels en bronne
Verwysings
|
---|
Sentraal | |
---|
Noordelik | |
---|
Westelik | |
---|
Suidelik | |
---|