Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
Die Geronde oop agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die klank word in die Internasionale Fonetiese Alfabet deur die simbool [ɒ] voorgestel en die ekwivalente X-SAMPA simbool is Q.