Die Geelkeelsanger (Phylloscopus ruficapilla) is 'n redelike algemen standvoël met plaaslike seisoenale beweging van hooggeleë gebiede in die winter. Die voël kom een-een of in familiegroepies voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Woodland Warbler